Ikone 0.0 / 5 ? Travel & TourismIkoneOtherOther Created by: MikiViljoenCreated on: 04-05-14 19:31 Sydney Opera Huis In Australië 1500+ Shows word hier gehou per jaar Dak lyk soos seile van 'n skip Uitvoerende kunste 1 of 18 Ayers Rock Australië monolitiese rots mt Uluru 9.4 km in omtrek 348m hoog mens stap op met touleer rooi kleur heilig vir Astraliese inboorlinge tradisionele kunswerke op onderste dele van rotse 2 of 18 Chichen Itza Yucutan Skiereiland Meksiko argeologiese terrein - Maja in 1200 verlaat klipgeboue saam gegroepeer 2 sinkgate - water 3 of 18 Standbeeld van Christus die Verlosser Rio de Janeiro Brasilië Op berg Corcovado 5e grootste standbeeld van Christus wanderlappoi, roltrappe, hysbakke tot bo moeilik om in stand te hou weerlig beskadig dit 4 of 18 Niagara Valle grens van VSA en Kanada 3 valle vorm een Niagara rivier waaghalse doen toertjies flieks is al hier verfilm natuurskoon panoramiese uitsigte 5 of 18 Colosseum Rome Italië Flaviese teater amfiteater 55000 toeskouers gladiatorspele, dieregevegte openbare vertonings v gevangenes deur diere doodgemaak brande en aardbewings het dit beskadig 6 of 18 Vatikaanstad kleinste onafhanklik staat in wêreld 44 km2 groot pouse bly hier hoof van katolieke kerk talle museums St Peters Basilica Sistynse Kapel 7 of 18 Venesië eilande verbind met kanale geen motors vervoer per voet of boot gondels - belangrike tradisionele vervoer San Marko Basilica ekonomie op toerisme gebaseer 8 of 18 Berlynse Muur Duitsland Dit verdeel Duitsland in Oos en Wes Dis deur die Oos-Duitse nasionale volksleër bewaak Wes-Duitsers het dit die skandmuur genoem in 1989 afgebreek na 'n rewolusie dele van muur staan nog, is vol graffiti 9 of 18 Swartwoud Duitsland bergreeks woude bome baie dig, lig kom nie deur nie koekoekhorlosies word hier gemaak natuurskoon 10 of 18 Partenon Griekeland Athene Doriese styl Vir Griekse godin Athena partenon - ongetroude vroue in Grieks 447 - 432 vC gebou staan op Akropolis 11 of 18 Skewe Toring van Pisa Italië Pisa vrystaande kloktoring hel oor na een kant 1990 gesluit - regstellende rekonstruksie 15 Des 2001 weer geopen 12 of 18 Piramides en Sfinks Egipte Giza grootste ingenieursvaardighede van antieke Egipte een van 7 wonders vd antieke wêreld grootste is graftombe vir farao Choefoe gange styg en daal 13 of 18 Koepel van die Rots Israel Jerusalem gebied = Tempelberg Islam geleerdes glo Mohammed is hier na hemel geneem fondamentklip is een v heiligste terreine in Judaisme Christene glo antieke kerk deur ma v Konstantyn hier gebou Moslem moskee Nie-Moslems mag nie ingaan nie koepel = goue dak 14 of 18 Klaagmuur Israel Jerusalem Westelike Muur/Kotel 57 m hoog Arabiere - plek van trane heiligste plek buite Tempelberg terrein vir Joodse gebede en pelgrimstogte Jode vergader op Vrydae om te bid 15 of 18 Groot Muur van China China 3e eeu vC gebou 6700 km beskerming tydens oorloë wagtorings, skuilings, vestings, passe beskerm van Mongoliërs 16 of 18 Taj Mahal Agra Indië Shah Jahan bou vir vrou Mumtaz vrou dood na geboorte v 14e kind gemaak uit marmer blompatroon gekerf halfedelstene versier 20000 werkers bou juweel v Moslem kuns graf - omring met marmer koepel 17 of 18 Blou Moskee Istanboel Turkye blou teëlwerk 6 gegroefde minarette Sutan Ahmed moskee (ander naam) 17e eeu gebou simmetriese ontwerp moskeet bevat graf v stigter en 'n hospies simbool van moderne en antieke Turkye 18 of 18
Comments
No comments have yet been made