bemarking 1 0.0 / 5 ? Travel & Tourismbemarking 1All LevelsNone Created by: MikiViljoenCreated on: 06-10-13 19:54 Die geld wat die onderneming beskikbaar het vir bemarking. bemarkingsbegroting 1 of 20 Metodes wat gebruik word om met potensiële klante te kommunikeer. bemarkingskommunikasie 2 of 20 Dit word maandeliks aan personeel betaal vir hul werk gedoen. salaris 3 of 20 Dit is die spasie wat in 'n gebou opgeneem word deur 'n besigheid. kantoorruimte 4 of 20 Die beraming van kostes wat vir iets gebruik gaan word. begroting 5 of 20 Dit is die kostes wat betaal moet word vir reise, motors, brandstof. reiskostes 6 of 20 Dit is die geld wat uitgegee word aan bemarking, salarisse, rekeninge. uitgawes 7 of 20 Die eienaar baseer die bemarkingsbegroting op 'n persentasie van die wins. (4 woorde) persentasievanwinsmetode 8 of 20 'n Vaste bedrag per eenheid word opsy gesit om gebruik te word vir bemarking. (4 woorde) eenheidvanverkopemetode 9 of 20 Die metode bemark vir spesifieke doelwitte. (4 woorde) doelwitentaakbenadering 10 of 20 Die eienaar doen dit om 'n geheelprentjie te kry van die mark waarin hy sy produk gaan verkoop. marknavorsing 11 of 20 Dit is wat die kliënt moet hê of wil hê. (3 woorde) behoeftesenbegeertes 12 of 20 Dit is hoeveel geld spandeer gaan word om met die klant te kommunikeer. kommunikasiekostes 13 of 20 Dit is 'n dokument wat die besigheid aan die voornemende klant bekendstel. brosjure 14 of 20 Dit is wanneer besighede hul produkte in die gedrukte media bemark. koerantadvertensies 15 of 20 Die onderneming betaal iemand om hul webwerf te ontwerp en te onderhou. werbwerfontwikkeling 16 of 20 Dit word betaal wanneer 'n onderneming iets per pos aan die klant stuur. posgeld 17 of 20 Die Getaway skou is 'n voorbeeld hiervan. uitstalling 18 of 20 Die mense wat in diens is om 'n spesifieke werk te doen. personeel 19 of 20 Dit vorm deel van *** die produk aan die klant aangebied word. verpakking 20 of 20
Comments
No comments have yet been made