Bemarking 0.0 / 5 ? Travel & TourismBemarkingAll LevelsAll boards Created by: MikiViljoenCreated on: 19-09-13 19:53 'n Spesifieke groep mense aan wie jy 'n boodskap wil oordra teikengehoor 1 of 10 Die manier waarop 'n besigheid kies om sy mark te teiken kommunikasieteiken 2 of 10 Metodes wat gebruik word om 'n produk of diens beter aan die publiek bekend te stel en meer suksesvol te maak promosietegnieke 3 of 10 Hoeveel geld die maatskappy beskikbaar het vir sy bemarkingsveldtog begroting 4 of 10 Die hoeveelheid of proporsie van die verkope van 'n bepaalde produk wat deur een maatskappy vervaardig word markaandeel 5 of 10 Hierdie tipe bemarking sluit videomure en digitale uitstallings in. elektronies 6 of 10 Die insameling en analise van inligting oor 'n teikenmark. marknavorsing 7 of 10 Die wyse waarop 'n mens of groep mense leef. lewenstyl 8 of 10 Dit is waar mense mekaar ontmoet en iets bespreek onderhoud 9 of 10 Die gebruik van advertensies in die media om die publiek se belangstelling in 'n produk of diens te skep. bemarking 10 of 10
Comments
No comments have yet been made