lughawens 0.0 / 5 ? Travel & TourismlughawensOtherOther Created by: MikiViljoenCreated on: 05-11-15 20:25 Die status van 'n passasier tussen 2 vlugte, wagtend op die lughawe. in transit 1 of 10 Vlieg binne 'n spesifieke area soos die SAOG area. streeksvlug 2 of 10 'n Vlug van 'n ander land wat jou land binne kom. inkomend 3 of 10 Status van 'n besigheid wat gedeeltelik deur die staat besit word. parastataal 4 of 10 Vlug duur minder as 3 uur. kort afstand 5 of 10 Die besigheid in Suid-Afrika wat die 9 hoof toeriste lughawens bestuur. acsa 6 of 10 Vlug oor 'n kontinent. transkontinentaal 7 of 10 Vlug duur tussen 3 tot 6 uur. medium afstand 8 of 10 'n Plek waar mense die land binnekom. poort 9 of 10 'n Vlug binne die grense van jou eie land. binnelands 10 of 10
Comments
No comments have yet been made